| WELKOM by die tuisblad van K S G
Interkerklike Kwartaalblad vir alle volgelinge van Jesus, die Gesalfde Een
KSG is 'n unieke bediening van Pieter en Coretha Burger. Hul is woonagtig in Waterval-Boven vanwaar hul hierdie koerantjie opstel en GRATIS beskikbaar stel vir alle Christene van alle denominasies. Daarom die naam "KOERANT SONDER GRENSE" vir KERKE SONDER GRENSE. KONTAKINLIGTING: Eposadres: posbus@koerantsondergrense.co.za Mobielefoon: 082 427 7340 Kry jou kopie van KSG want dis waarlik Inspirerend, Opbouend en Interessant. Die skakels aan die linkerkant sal jou neem na die verskillende uitgawes. Maak ook gerus gebruik daarvan om te adverteer in KSG. Volg die "ADVERTEER IN KSG" skakel. DONASIES KAN GEMAAK WORD BY: FNB Waterval Boven Rekening Nommer: 52271482997 Takkode: 270551 Rekeninghouer: C Burger MERK ASSEBLIEF DUIDELIK "Vir KSG". 
|