K S G - Koerant Sonder Grense
K S G - Koerant Sonder Grense

KSG bied 'n geleentheid om te adverteer in die blad wat redelik wyd versprei word regoor die land by kerke, tuiskerkgroepe, per epos versend na vele families en is dan ook beskikbaar op hierdie werf.

Die kostes is as volg:

  • Volblad : R250
  • Halfblad : R140
  • Kwartblad : R75
  • 5cm x 5cm : R50

Eposadres: posbus@koerantsondergrense.co.za
Mobielefoon : 082 427 7340